Jaarboeke

Huidige konsepte in plantpatologie 490


 
Modulekode PLG 490
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Hierdie module behandel die mees resente konsepte in plantpatologie.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes Derdejaarstatus of TDH
Kontaktyd 1 seminaar per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Mikrobiologie en Plantpat
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences